TANDVERROTTING
•
Drink baie tee
TANDE WIT HOU
•
Borsel met suurlemoen, sout en koeksoda (maak pasta en doop tandeborsel daarin)
•
Sit bietjie lemoensap in koppie en spoel mond vir ’n hele minuut daarmee uit
•
Borsel tande 1 x ’n week met bicarb of soda (bakpoeier)
TENDINITIS
•
Drink 1 tl Borrie in louwater 3 keer per dag
TONGVERBRAND
•
Sit suiker op
INFLAMMASIE VAN
DIE TONG
•
Neem yster in (vleis, groen blaargroentes, eiers, bloubessies, olierige vis,
neute, lentils, olywe)
AKNEE
•
Glo dit of nie, smeer gereeld urine aan
•
Koop zincsalf en smeer aan
•
Vat eiergeel en smeer aan gesig en was dan af – doen dit daagliks
DROë/GROWWE
VEL (Vit A tekort)
•
Sit handeroom in jou handpalm – gooi ’n bietjie suiker op en vryf in jou hande
•
Smeer avokadopeer in jou hande in – los tot droog en was af – smeer kanferroom
aan
•
4 tl suurlemoen, 8 tl kookolie en 1½ tl heuning – gooi klein bietjie water by
as dit te dik is en smeer aan.
•
Vat 2 asperiene, meng dit met water, smeer aan en los vir ’n rukkie
•
Neem zink pille (Oesters, rooivleis, hoender, pampoensade)
•
Mash klomp aarbeie met ’n bietjie suurroom – sit op gesig vir 10 minute –
Catherine Zeta Jones glo aan strawberries vir die vel.
•
Vat ’n strawberry, sny dit in die helfte en vee jou gesig daarmee af voor jy
dit afspoel
HARE
•
Mash 10 aarbeie en meng met mayonaise – masser in klam hare en los 10 minute
voor jy dit shampoo
Avokado
gemeng met mayonaise ook net so goed
HANDE EN VOETE - SKURF
•
4 tl suurlemoen, 8 tl kookolie en 1½ tl heuning – gooi klein bietjie water by
as dit te dik is en smeer aan.
LIPPE
•
Lippe wat afdop – smeer vaseline aan en skrop liggies met tandeborsel
•
Seer, stukkende lippe – cranberry lipgloss
NAELS
•
Geel naels – borsel met ou tandeborsel of druk suurlemoensap op watte en vryf
oor naels
•
Tuinnaels – druk naels in koekie seep sodat dit keer dat vullis daar inkom
OUDERDOMSVLEKE
EN MERKE
•
Sit gereeld Appelasyn op en los oornag
•
Vat ’n halwe suurlemoen en 1 tl suiker en vryf oor die vlekke
•
Op elmboë – sny suurlemoen in helfte en sit elmboë om elkeen vir 10 minute lank
POFFERIGE VEL
•
Eet aspersies
PUISIES
•
Rou puisie – sit dadelik tandepasta op – dit sal verdwyn
•
Sit ’n bietjie apelasyn vir oornag op of rou uie
•
Spons gesig met verdunde suurlemoensap
ULKUSSE
•
Eet kool en sit kool op ulkus
VAGINALE
ONTSTELING
(EKSTERN)
•
Smeer ongegeurde yogurt op branderige aangetaste deel
•
Koop Covospor (Uitstekend)
VELKANKER
•
1 x 2 liter water met 1 eetl Borrie – sit in yskas en drink gereeld
•
Eet baie olywe
VERKOUES
•
Keer ’n verkoue as jy hom voel aankom anders kos dit jou baie geld
•
Eet baie lemoene, suurlemoene, kiwis, pomelo’s (Vit C)
•
1 x 2 liter water met 2 eetl heuning en 1 eetl kaneelpoeier in, sit in yskas en
drink gereeld (Genees chroniese verkoue, hoes en sinusitus)
•
Sluk 1 heel knoffelhuisie 2 keer per dag – passop vir verstik
•
Rasper vars gemmer en meng met heuning en suurlemoen in water
•
Baie yogurt – vekieslik nie-gegeurdes
•
Smeer rand van bad met vicks – tap warm water in – hou deur toe – asem stoom
in). Smeer vick op bors, rug, onder voete en klim in bad. Neem warm Medlemon.
Trek warm aan as jy uitkom.(My seun oornag gesond geword)
VEROUDERING
•
Gesonde geballanseerde dieet
•
Drink Omega 3,6 & 9 kapsules elke dag (Lucky star se vis produkte)
•
Eet minder suiker – dit verlaag elastien en kollageen in die vel en dit maak
jou vel dof en verrimpeld
•
Eet baie broccoli – dit verminder rooiheid van die vel in inflammasie deur
sonbrand
•
Hou op stress, mediteer – raak stil en doen niks vir ‘n ruk
•
Son of bewolk – die strale verouder jou vinnig
•
Kry ’n troeteldier – dit hou mens jonk, lag baie, oefen baie en oefen jou brein
•
Dra beskermende klere in die son – hoed ens. En gebruik ’n goeie sonskerm)
•
Drink 1 tl Cayenne
peper in louwarm water 3x per dag
•
Was jou gesig, verdun
heuning met ’n bietjie water en smeer op vel
•
’n Bietjie Nutmeg spesery in melk – elke oggend en aand
•
Vit E en eet voëlsaad, ’n handvol almonds of neute per dag en pers
voedselsoorte: Braambessies, Bloubessies en swartbessies Pruime, Rooi druiwe,
Rosyntjies, Beet en Rooikool
•
Eet soya kos, baie pampoen, komkommers, pomelos
•
Sink en Yster pille
•
1 Eetl. Tamatiesous 3 x per dag of drink tomato cocktails
•
2 Baba asperine per dag
•
Drink 4-6 glase water per dag
•
Drink 1 Glas rooiwyn of rooi druiwesap per dag
•
Drink groen tee-_ help die vel gloei, heel merke, beveg liggaamsreuke en help
met vel uitslae
•
Vat ’n suurlemoen, sny in helfte, sit bietjie suiker op en vryf dit op donker
vlekker vir ’n paar minute – herhaal tot vlekke ligter is (1x per week)
•
Mash klomp aarbeie met ’n bietjie suurroom – sit op gesig vir 10 minute –
Catherine Zeta Jones glo aan strawberries vir die vel.
•
Vat ’n strawberry, sny dit in die helfte en vee jou gesig daarmee af voor jy
dit afspoel
VERSTUITE ENKEL
•
Sit dadelik yspak op (in lappie toegedraai). Sit ’n rekverband op of net ’n
verband – hou voet in die lug en rus vir ’n hele dag
VITILIGO (Wit vlekke op
vel)
•
Die peperien in swartpeper blyk die pigmentasie in die vel stimuleer en die vel
verbeter. Drink 7 peperkorrels per dag
VOETE – SEER EN
GEBARS
•
Meng Blue Seal vaseline, gliserien en Johnson se babapoeier en smeer gereeld
aan.
VRATJIES
•
Vat dun suurlemoenskyfie – doop in asyn en sit pleister op – oornag – vervang
elke 5 dae
•
Kan Krokasalf (Apteek) opsit – gebruik pleister met gatjie in met gewone een
bo-oor – los oornag aan – indien vratjie heeltemal dood is – krap dit af met ’n
messie – wees versigtig – Indien nog seer – herhaal. MOET NIE GEBRUIK AS JY ’N
DIABEET IS NIE al het ’n diabeet dit al beproef en dit het gewerk
VRUGBAARHEID
•
Eet olywe, knoffel
WATERPOKKIES (Aansteeklik)
Rooi
kolletjies, dan puisies, blasies en rofies - Geringe koors, koue, pyn in rug en
bene. Vomering en erge jeuk. Hou hande en naels skoon – moet nie krap!!!!!
•
Lyfspons met sterk Koeksoda oplossing – nie bad nie
•
Smeer olyfolie op vel
WATERRETENSIE
•
Eet baie komkommer, blaarslaai ,spinasie, pietersielie en piesangs
WINTERSHANDE EN
VOETE
•
Drink halwe tl Cayenne
peper in louwarm water elke oggend
•
Smeer Lennon se Witdulsies aan
•
As jy op ’n plaas bly en jy kan
nie by die apteek uitkom nie, gebruik speensalf op aangetaste dele
•
Week voete in mengsel van 1 eier, 1 koppie melk, en halwe suurlemoen en week.
Versag
•
Smeer Traxa salf op
•
As dit wit geryp is gaan loop met jou voete daarin en smeer jou hande daarin –
jy sal nooit weer wintershande kry nie
WINDE
•
’N Knippie bakpoeier in glas water
WONDE
•
Genees wonde met heuning
•
Rou wonde: Smeer zambuk salf op
WURMS
•
Eet vir 3 dae net gerasperde wortels
•
Lintwurm – eet vir 1 hele dag niks - week 10 pampoen-pittte in brandewyn en eet
•
Ander wurms – rou knoffelhuisies
•
Suurlemoen in heuning\pomelo-pitte